Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 30 Julie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die parlementêre Ampsklagkomitee gaan ook appèl aanteken teen Ramaphosa se interdik# Meer as twee-duisend Toyota Urban Cruisers word teruggeroep# En die Verkiesingskommissie verwerp bewerings oor ‘n spesiale verkiesingsstatus vir Orania Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………