Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BLSA sê groei van drie-persent is nodig vir grootskaalse werkskepping
# Eskom se tugprosesse teen 101 verskaffers lei tot beperkings van tot tien jaar
# Iran veroordeel Trump se ekonomiese dreigement as onwettig
# En rugby: Die All Blacks se afrigter is gereed vir ‘n fisieke kragmeting met die Bokke
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………