Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Julie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # SALGA sê die vrystelling van munisipale fondse sal noodsaaklike dienste beskerm# LUR Duma loof die nooddienste terwyl sneeu en reën KwaZulu-Natal tref# Trump kritiseer die Amerikaanse Federale Reserwe wat rentekoerse onveranderd laat# En rugby: Die skedule vir 2027 se Sewesreeks en Wêreldkampioenskap word bevestig […]