Nuus 18:00
BULLETIN 30 Julie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF sê sy 2026 manifes bied ‘n nuwe visie vir plaaslike regering# Vusimuzi “Cat” Matlala se medebeskuldigde, Musa Kekana, beweer aanranding deur polisie het hom bloed laat hoes# En, ActionSA is bemoedig deur die nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris se plan om voorkeur te […]