Nuus 09:00
BULLETIN 31 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Zimbabwe bestee meer as 79-miljoen-rand aan terugkerende landsburgers# Die ANC vesoek Suid-Afrikaners om die naweek te registreer om te stem# En Hamas het ingestem om heeltemal te ontwapen in Gaza # Zimbabwe se minister van Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, professor Mthuli Ncube, sê […]