Skip to content

Malema bekommerd oor toenemende werkloosheid wat die jeug raak [KLANK]

# EFF-president Julius Malema sê ‘n EFF-geleide regering sal werklose burgers en Sassa-begunstigdes gratis basiese dienste bied. Malema het die party se Grondmagteforum in uMsunduzi, KwaZulu-Natal, toegespreek. Hy sê werkloosheid is buite beheer en die regering versuim om in mense se basiese behoeftes te voorsien. Hy sê Sassa-begunstigdes moet outomaties kwalifiseer vir ondersteuning, ook vir gratis elektrisiteit. Malema het die opmerkings gemaak te midde van ‘n verskerpte veldtog met die oog op die plaaslike regeringsverkiesing:

ENG-MalemaOnUnemployment