Nuus 17:00
BULLETIN 31 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # OUTA sê die uitgestelde bekendmaking van die AARTO-appèltribunaal ondermyn deursigtigheid # Dieselpryse kan volgende week met byna twee-rand per liter styg# En, sokker: Danny Jordaan prys Hugo Broos vir sy nalatenskap te midde van sy uittrede # Die Organisasie teen Belastingmisbruik, het […]