Nuus 08:00
BULLETIN 26 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Firoz Cachalia stuur die Nasionale Polisie Herstelagenda van stapel# Julius Malema beloof verantwoordbare en funksionele munisipaliteite# En duisende neem vandag deel aan die 702 Jozi My Jozi Walk the Talk # Die regering het die Nasionale Polisie-herstelagenda van stapel gestuur. Dit is landswyd […]