Nuus 08:00
BULLETIN 24 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa stel die Nasionale Wateraksieplan bekend# Die voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie se direksie, David Masondo, het bedank# En Brittanje is gereed om homself teen Iran te verdedig # President Cyril Ramaphosa het die Nasionale Water-aksieplan bekendgestel om die basiese oorsake van […]