Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 Julie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig David Masondo het bedank as voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie. # Mail & Guardian: Skryf voorts oor die minister van Finansies, Enoch Godongwane, wat ondanks sterk teenstand deur die raad van die Openbare Belegginskorporasie, daarin geslaag het om beheer […]