Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die SAKP se verkiesingsmanifes fokus op die werkersklas en armes
# Adjunkminister Moraka vra die media om ‘n meer ingeligte begrip van migrasie te bevorder
# Tennis: Swiatek en Medvedev is deur na die Cincinnati-ope se derde ronde en Shelton word uitgeskakel
# En die Heroes- en Nashville-ster Hayden Panettiere sterf op 36
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………