Nuus 12:00
BULLETIN 24 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa bekom ‘n tydelike interdik teen die ampsklag-proses# Die Amerikaanse Weermag val Iran die 13de agtereenvolgende dag aan en Teheran gaan voort met vergeldingsaanvalle# En Kaapstad is op die lys van die wêreld se mooiste stede # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het ‘n tussentydse […]