Nuus 15:00
BULLETIN 24 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Artikel 89-komitee bestudeer die hofuitspraak oor die ampsklagproses# Zuma neem beheer van die MK-party se geldsake# En rugby: Die Leeus kies twee Junior Bokke vir die Curriebekerwedstryd teen die Pumas # Die Artikel 89-ampsklagkomitee bestudeer die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat sy […]