Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Duduzane Zuma verdedig MK-party se voortdurende leierskapsveranderinge
# BLSA sê Eskom se ware bedreiging is nie ontbondeling nie maar munisipale skuld
# Nog ’n skietvoorval in ‘n skool in die Filippyne eis twee lewens
# En rugby: Die All Blacks se afrigter sê hulle weet wat om van die Springbokke te verwag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………