# Die adjunkminister van Indiensneming en Arbeid, Jomo Sibiya, het die regering se verbintenis tot die versterking van bande met die Chinese sakegemeenskap herbevestig terwyl die nakoming van Suid-Afrika se arbeidswette bevorder word. Tydens ‘n vergadering met Chinese sakeleiers in Kaapstad het Sibiya ondernemings aangespoor om werkersregte te respekteer, onwettige arbeidspraktyke te beëindig en te […]
# Die vakbondfederasie Cosatu in die Wes-Kaap het Premier Foods veroordeel nadat sy uitvoerende hoof, Kobus Gertenbach, ‘n salarispakket van 26-miljoen-rand ontvang het terwyl die maatskappy beplan om sy Tulbagh-vrugte-inmaakaanleg te sluit. Die federasie voer aan die beplande sluiting kan duisende werksgeleenthede bedreig en die plaaslike ekonomie verwoes, en beskuldig die maatskappy daarvan dat hy […]
# ‘n Nuwe studie deur die Universiteit van Wes-Kaapland dui aan om te veel tyd op sosiale media en slimfone deur te bring kan ‘n uitwerking op studente se geestesgesondheid hê. Volgens navorsers is studente wat meer tyd op sosiale media spandeer het, meer geneig om simptome van depressie, angs en posttraumatiese stresversteuring te toon. […]
# Rugby: Die spesiale Springbok-ondersteunerstrui vir Rugby’s Greatest Rivalry teen die All Blacks begin met ‘n stewige prys van 999-rand. Daar sal ook ‘n stadionweergawe wees wat tussen een-duisend-400-rand en een-duisend-500-rand sal kos. SA Rugby het aangekondig die truie sal van vandag af aan die publiek beskikbaar wees. Die unie het vroeër erken hulle sukkel […]
# Rugby: Die Springbokke se truie vir die toetsreeks teen die All Blacks bevat die lirieke van Suid-Afrika se nasionale volkslied in die vorm van die landsvlag. Die woorde in isiXhosa, isiZulu, SeSotho, Afrikaans en Engels sal op die spelers se bors gedra word. Die uitvoerende hoof van SA Rugby, Rian Oberholzer, het verduidelik dit […]
# Die vakbond Solidariteit sê die moontlike sluiting van Premier Foods se vrugte-inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap kan ‘n verwoestende uitwerking op die gemeenskap hê. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie het reeds begin met gesprekke oor die voorgestelde sluiting. Gideon du Plessis van die vakbond sê 424 regstreekse en duisende onregstreekse werksgeleenthede […]
# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het vyf verdagtes, insluitend lede van die Ekurhuleni Metropolisiedepartement, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en ‘n privaat burger, in hegtenis geneem in verband met die moord op Emmanuel Mbense in 2022. Die geskorste adjunkhoof van die EMPD, Julius Mkhwanazi, is volgens berigte een van die gearresteerdes. Lizzy Suping van OPOD sê die verdagtes […]
# Die VF Plus is bekommerd oor die Stad Kaapstad se voorgestelde wysigings aan die munisipale beplanningsverordeninge en sê dit ondermyn deursigtigheid en betekenisvolle openbare deelname. Pieter Janse van Vuuren van die party sê die veranderinge plaas ‘n onregverdige las op inwoners om beplanningsbesluite te monitor en kan die rol van gemeenskapsorganisasies beperk wat beswaar […]