# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, het die uMkhanyakude-distriksmunisipaliteit se plan gekritiseer om 15-miljoen-rand aan vyf gespesialiseerde watertenkwaens te bestee. Volgens Buthelezi is die transaksie onnodig en kan dit die munisipaliteit se finansiële probleme vererger. Siboniso Mngadi van die Departement sê die LUR het die munisipaliteit versoek om die beplande aankope te kanselleer:
KZN LUR veroordeel uMkhanyakude se R15-miljoen-plan om watertenkwaens aan te koop [KLANK]
ENG MngadiOnWaterTankers