# Airlink gaan van 16 November regstreekse vlugte tussen Gqeberha in die Oos-Kaap en die Kruger-Mpumalanga Internasionale Lughawe in Mbombela instel. Die lugredery sal drie vlugte per week bedryf op ‘n 44-sitplek Embraer ERJ140-vliegtuig – Maandae, Woensdae en Vrydae. Airlink sê die roete sal reistyd aansienlik verminder vir vakansiereisigers deur verbindings deur Gauteng uit te […]
# Transnet het aangekondig hy wil ontslae raak van 15 sake-eiendomme wat nie meer as kernbates beskou word nie. Dit sluit in die ikoniese Carlton-sentrum in Johannesburg, gholfbane en winkelsentrums. Transnet het die Carlton-sentrum in 1999 by Anglo American gekoop teen 33-miljoen-rand. Die gebou was jare die hoogste in Suid-Afrika, met sy 50 verdiepings wat […]
# Rugby: Former Springbok flyhalf Morné Steyn says South Africa’s loss to the All Blacks in the first Test wasn’t necessarily a bad thing. This was the Boks’ first loss in 13 matches, their last one being against New Zealand in Auckland last year. Steyn says the series is still busy enfolding and South Africa […]
# Rugby: Versatile back player Suleiman Hartzenberg will relocate from the Stormers to the Sharks for the next season. The 23-year-old, who can play wing or centre, will be on loan to the Sharks until June next year. He played in Cape Town since 2022, but enjoyed limited game time. The former Junior Springbok also […]
# Die Vryheidsfront Plus se voormalige koukusleier in Tshwane, Grandi Theunissen, het by die DA aangesluit. Hy het dit vanoggend op ‘n nuuskonferensie bekend gemaak en die DA beskryf dit as ‘n beduidende politieke skuif in Gauteng. Die VF Plus het Theunissen vroeër die maand verwyder as koukusleier nadat hy sedert 2021 in die rol […]
# Die Chinese Ministerie van Buitelandse Sake sê sanksies en ander vorms van druk los nie internasionale geskille op nie. Amerika het nuwe ekonomiese sanksies teen Iran ingestel, geteiken op digitale bates, tegnologie, goud, die lugvaartbedryf en skeepsvaart. Washington waarsku enige land wat finansieel saamwerk met Teheran kan uitgesluit word. Iran se grootste handelsvennote sluit […]
# Die rand het vanoggend die eerste keer in byna ses maande tot die belangrike vlak van onder 16-rand teenoor die Amerikaanse dollar versterk. Ontleders skryf dit toe aan ‘n swakker Amerikaanse dollar, stygende goud- en platinumpryse, asook sterk buitelandse belangstelling in Suid-Afrikaanse staatseffekte. Volgens Investec is sowat 63,7-miljard-rand vanjaar gebruik vir die plaaslike skuldmark, […]
# Die Amerikaanse regering het Sirië amptelik verwyder van sy lys van lande wat terrorisme steun. Die land was sedert 1979 op die lys toe Washington oudpresident Hafez al-Assad se regering beskuldig het dat hulle militante groepe ondersteun. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die besluit erken die positiewe stappe wat die […]
# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die plaaslike beheerliggaam SAFA gekritiseer oor die vertraging met Pitso Mosimane se aanstelling as nuwe hoofafrigter van Bafana Bafana. SAFA se nasionale uitvoerende komitee het die aanstelling vroeër die maand goedgekeur, maar geen amptelike aankondiging is nog gedoen nie weens mislukking in kontrak-onderhandelings. […]