# Rugby: Few will back the Lions to end the All Blacks’ undefeated status of their South African tour in Johannesburg this evening. New Zealand looks ominous after victories over the Stormers, the Bulls, the Sharks and the Springboks in their first four tour matches. Lions coach Ivan van Rooyen has named his strongest possible […]
# ‘n Brand wat vinnig versprei bedreig die Amerikaanse stad Reno in Nevada, met byna 90-duisend-mense wat beveel is om te ontruim of gereed te maak om te vlug. Die brand wat as Die Hawk bekend staan het meer as vier-duisend-hektaar verbrand en bly heeltermaal buite beheer. Ongeveer-42-duisend inwoners is onder verpligte ontruimingsbevele, terwyl nog […]
# Vier mense is in Kenia in hegtenis geneem terwyl ondersoekbeamptes probeer vasstel wat die dood van 18 olifante in die Amboseli-ekosisteem veroorsaak het. Die Keniaanse Natuurlewediens sê die diere is tussen Junie en verlede maand dood, met voorlopige laboratoriumtoetse wat op moontlike vergiftiging dui. Volgens vroeëre bevindinge was daar sianied teenwoordig in tamaties wat […]
# Die verkiesingsgeskil in Zambië het verder verskerp nadat howe gesluit is, op die laaste dag vir die indiening van ‘n hofgeding teen president Hakainde Hichilema se herverkiesing. Regslui in Lusaka is deur gewapende mans by hofgeboue weggewys, met polisieversperrings wat toegang verhoed. Die opposisiekandidaat Brian Mundubile, wat tweede geëindig het in die verkiesing op […]
# Noorweë se minister van Energie, Terje Aasland, sê die land sal voortgaan om sy olie- en gasbronne in die Barents-see te ontwikkel, ongeag die Europese Unie se steun vir ‘n verbod op verdere olie- en gasontwikkeling in die Arktiese gebied. Noorweë het Europa se grootste verskaffer van aardgas geword ná Rusland se inval in […]
# Die Madlanga-kommissie het Vusimuzi “Cat” Matlala se versoek geweier om sy getuienis tot môre te laat oorstaan. Hy het voorheen geweier om vrae te beantwoord oor die polisie se Medicare24-tender van 228-miljoen-rand. Sy regspan het probleme aangevoer om toegang tot hom te verkry in die Kgosi Mampuru-gevangenis. Advokaat Fatima Missi het die laat indiening […]
# Pous Leo vra internasionale hulp om die uitwerking van ‘n Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo te beperk, wat tot dusver meer as twee-duisend-500 lewens geëis het. Amptenare van die Verenigde Nasies sê die uitbreking versprei vinnig oor ‘n groot gebied in die land. Die pous het op St Petrusplein aan pelgrims gesê […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus made minimal changes for Saturday’s second Test against the All Blacks in Cape Town after they went down 33-16 to the old foes in the first Test at Ellis Park. Siya Kolisi will return if he is fit, otherwise Paul de Villiers will retain the number six jersey. Handré […]
# ‘n Lasbrief is uitgereik vir die TV-persoonlikheid Molemo “Jub Jub” Maarohanye se inhegtenisneming nadat hy nie vanoggend in die Germistonse Landdroshof in Gauteng verskyn het nie. Die kletsrymer en aanbieder van Uyajola 9/9 staan tereg op aanklagte van ontvoering, die aanranding van ‘n e-taxi-bestuurder en die afvuur van ‘n vuurwapen tydens ‘n geskil in […]