# Statebondspele: Die Olimpiese medaljewenner Chad le Clos mik daarna om die atleet met die meeste medaljes ooit te word wanneer hy in Glasgow, Skotland, in die swembad duik. Hy en Phillip Adams van Australië en Mick Gault van Engeland het elkeen reeds 18 medaljes en Le Clos kort nog net een om hulle te […]
# Rugby: New Wallaby coach Les Kiss retained Harry Wilson as captain when he named his first squad after taking over from Joe Schmidt this week. Reds centre Isaac Henry is the only uncapped player in the group for two away Tests against Japan early next month. Kiss omitted veteran James Slipper, who reversed his […]
# Sokker: Suid-Afrika se beheerliggaam, SAFA, verwerp berigte dat Bafana Bafana se hoofafrigter, Hugo Broos, ʼn aanbod ontvang het om sy kontrak met ʼn jaar te verleng en sê dis vals en misleidend. Vroeër die week is berig SAFA het sy kontrak verleng omdat die kwalifiseerders vir volgende jaar se Afrikabekertoernooi in September begin. Broos […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus plans to take a strong team to Buenos Aires for next month’s one-off Test against Argentina. He says Los Pumas is a quality side which beat them in their last Test in Argentina in 2024, and they realise how tough it is to beat them at home. Erasmus will […]
# Soccer: Amazon founder Jeff Bezos started talks to join a consortium interested in buying a minority stake in English club Liverpool. He held discussions with a syndicate of investors, although a source cautioned he wasn’t certain to proceed with an investment. The world’s fourth richest man, who owns Washington Post, reportedly previously explored bids […]
# Krieket: Die Australiese sterspeler David Warner het in ‘n hof in Sydney skuldig gepleit aan drink-en-bestuur. Hy is beskuldig dat hy op 5 April bestuur en voor ‘n padversperring stilgehou het voor hy ‘n asemtoets moes ondergaan, in hegtenis geneem en na ‘n polisiestasie toe geneem is. Die gewese aanvangskolwer, wat Sydney Thunder in […]
# Die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het onskuldig gepleit op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery aan die begin van haar verhoor in die Hooggeregshof in Pretoria. Dit hou verband met bewerings dat sy tussen 2014 en 2021 tydens haar termyn as minister van Verdediging omkoopgeld van 4,5-miljoen-rand gevra […]
# Rugby: Forty-three players will join a Springbok training camp in Johannesburg on Sunday. Coach Rassie Erasmus included ten experienced players who return from injury, including captain Siya Kolisi, Eben Etzebeth and Sacha Feinberg-Mngomezulu, while five players had been released to their franchises for weekday matches against the touring All Blacks. The Boks will be […]
# ‘n Brit wat beskuldig word van die moord op sy vrou en twee dogters in Brittanje, het sy borgtogaansoek laat vaar in die Johannesburgse Landdroshof. Die staat sê Ndodana Tshuma is ‘n onwettige voortvlugtige nadat hy na bewering uit Brittanje gevlug het voor sy gesin se liggame ontdek is. Hy word in Suid-Afrika beskuldig […]