# Cricket: Defending champion Royal Challengers Bengaluru moved to the top of the Indian Premier League table with a five-wicket victory over Lucknow Super Giants. The visitors were bowled out for just 146 after Rasikh Salam claimed four wickets and Bhuvneshwar Kumar three. Mitchell Marsh top-scored with 40. Veteran batter Virat Kohli led RCB’s run-chase […]
# Die DA in Gauteng sê die ineenstorting van Tshwane se rioolwater-bestuurstelsel het rioolbesoedeling veroorsaak wat ‘n gevaar inhou vir inwoners se gesondheid. Woordvoerder Leanne de Jager sê dit het aan die lig gekom in die Departement van Water en Sanitasie se Groendruppel-verslag van verlede jaar, wat ook wys hoe Tshwane se Groendruppel-telling getuimel het […]
# Cosatu vra groter regerings-ingryping om die ekonomie te beskerm teen die verwagte verdere gevolge van die Midde-Oosterse oorlog. Die vakbondfederasie sê die jongste berigte van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat petrolpryse volgende maand met drie-rand per liter gaan styg, diesel met tien-rand en lampolie met sewe-rand. Woordvoerder Matthew Parks sê dis nog ‘n […]
# Australië gaan sy verdedigingsbesteding teen 2033 tot drie-persent van die bruto binnelandse produk verhoog. Dit is tans omtrent twee-persent. Dit is in reaksie op die mees komplekse en dreigende omstandighede sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die regering sê die uitbreiding sal bereik word deur ‘n bykomende 116-miljard-rand oor vier jaar en 620-miljard-rand oor die volgende […]
# Brittanje het ‘n drie-jaar-kontrak van 16,5-miljard-rand aan Boeing toegeken om sy Apaché-aanvalshelikopters en Chinook-swaarvrag-helikopters, wat bedryf word deur die koninklike lugmag, in stand te hou en te ondersteun. Die regering sê die kontrak verseker gereedheid en langtermyn-ondersteuning vir vloot wat reeds ingespan is in die konflikte in Irak, Afghanistan en Libië. Die aankondiging volg […]
# Rugby: Former Springbok and Bulls coach Jake White is looking for new opportunities after leaving his position as consultant at Selborne College in KuGompu City, (East London), in the Eastern Cape. He cites a clash with principal Andrew Dewar, the same reason given for Derek Page’s resignation as director of rugby at the school. […]
# Motorsport: Red Bull’s second Formula One team, Racing Bulls, plans to introduce upgrades to its cars at the Grand Prix in Miami in the US and Montreal in Canada next month. Team manager Alan Permane says this is because the race in Miami will become the fourth of the season following the cancellation of […]
# Soccer: The Premier League confirmed the final of the Nedbank Cup will be played at the Peter Mokaba Stadium in Polokwane, Limpopo, on the second of next month. The match between Durban City and TS Galaxy will kick off at six. Tickets are already available at outlets in Shoprite, Checkers and USave stores, at […]
# President Cyril Ramaphosa het Roelf Meyer se aanstelling as nuwe ambassadeur in die VSA verdedig en sê hy is goed gekwalifiseer om die verhoudings tussen die twee lande te help herstel. Ramaphosa sê Meyer se ervaring in konflikoplossing en voortgesette interaksie met Amerikaanse amptenare maak hom geskik, en daar word van hom verwag om […]