# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, ontken gerugte van tweedrag met afrigter Brendon McCullum en sê hulle het ‘n gedeelde visie vir die span. Hulle verhouding is onder die vergrootglas geplaas na Engeland se nederlaag van 4-1 in die stryd om die As in Australië. Hulle kontrakte strek tot volgende jaar wanneer die volgende […]
# Die DA in Tshwane vra die stad om aandag te skenk aan die waterkrisis in Hammanskraal nadat ‘n water-vergadering Maandag ontwrig is. Die party sê ontevrede inwoners het ‘n openbare vergadering in die Sebothoma-saal ontwrig en burgemeesterskomiteelede weggejaag toe die burgemeester, Nasiphi Moya, nie opgedaag het nie. Die DA-lid, Themba Fosi, sê besteding aan […]
# Die Internasionale Atoomenergie-agentskap sê enige Amerikaans-Iranse ooreenkoms om die Midde-Oosterse oorlog te beëindig, moet omvattende maatreëls insluit om Teheran se kernbedrywighede te bevestig. Iran het die agentskap nie toegelaat in sy kerngeriewe nadat Israel en Amerika dit in Junie verlede jaar twaalf-dae lank gebombardeer het nie, en beskuldig die agentskap van die Verenigde Nasies […]
# Tennis: Local hero Carlos Alcaraz is still on song to reclaim the number one ranking when the Barcelona Open in Spain concludes on Sunday. He lost the position to Jannik Sinner when the Italian beat him in the final of the Monte-Carlo Masters in Monaco last weekend. Alcaraz easily saw off the challenge of […]
# Cricket: Defending champions Royal Challengers Bengaluru host Lucknow Super Giants in today’s Indian Premier League action. RCB is currently third on the log and Lucknow seventh. Yesterday, Kolkata Knight Riders’ nightmare season extended with a 32-run defeat to Chennai Super Kings in Chennai. The hosts posted 192 for seven and the visitors could only […]
# Wêreldleiers en burgerlike verteenwoordigers vergader vandag in Berlyn, Duitsland, vir die derde internasionale ministeriële konferensie oor Soedan, wat reeds drie jaar van verwoestende konflik beleef. Die spitsberaad beoog om die wêreld se ergste humanitêre krisis aan te pak en probeer om ‘n finansieringstekort van 42,5-miljard-rand te oorbrug om 33-miljoen mense te help. Die vergadering […]
# Rugby: Die Haaie se hoofafrigter, JP Pietersen, het ‘n groep van 28 spelers aangewys voor agtereenvolgende wegwedstryde teen Ospreys en Edinburgh in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Haaie sal alles moet uithaal om die uitspeelronde te haal. André Esterhuizen keer terug om die Durbanse span te lei in Saterdag se beslissende wedstryd teen Ospreys, met […]
# Cricket: Experienced Proteas Women duo Dané van Niekerk and Marizanne Kapp will miss the five-match T20 series against India, but hope to be ready for the World Cup, starting in England on 12 June. Van Niekerk is still recovering from injury and Kapp is recuperating from illness, and both missed the recent series against […]
# Rugby: South Africa A and Zimbabwe will play a curtain raiser for the Springboks’ season opener against the Barbarians in Gqeberha on the 20th of June. The hosts will see action for the first time since a European tour in 2022, while the neighbours qualified for next year’s World Cup in Australia for the […]