# Johannesburgse pendelaars is gefrustreerd nadat Rea Vaya-busdienste vanoggend gestaak is, met roetes in Soweto, Parktown en Braamfontein wat geraak word. Die ontwrigting het belangrike deurgange na en van die middestad beïnvloed, wat passasiers gestrand gelaat en gedwing het om alternatiewe vervoer te soek. Owerhede het nog nie die oorsaak van die opskorting bevestig of […]
# Die Verenigde Nasies se Sekretaris-generaal, António Guterres, sê daar is geen militêre oplossing vir gevegte in die Midde-Ooste nie en Amerika en Iran moet voortgaan met vredes-onderhandelings. Pakistan het die naweek samesprekings in Islamabad aangebied, maar dit het in ‘n dooiepunt geëindig. Die VN se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê Guterres beklemtoon alle betrokkenes moet […]
# Cricket: Indian players are dominating the latest Wisden awards, regarded as the most prestigious in the sport. Four Indian men are among the publication’s five players of the year – Shubman Gill, Ravidra Jadeja, Rishabh Pant and Mohammed Siraj – and the fifth is English opener Haseeb Hameed. Gill also received the Wisden trophy […]
# Cricket: Punjab Kings are now the only undefeated team left in the Indian Premier League after Rajasthan Royals’ unblemished record came to a stuttering halt. Sunrisers Hyderabad posted a very competitive 216 for six and immediately struck when Praful Hinge claimed three wickets in his very first over. Rajasthan was tethering on nine for […]
# Tennis: Die sewemalige Grand Slam-kampioen, Carlos Alcaraz, sê hy is gemotiveer om weer die eerste plek op die wêreldranglys te beklee. Die Spanjaard is deur sy Italiaanse teenstander, Jannik Sinner, onttroon nadat hy teen hom verloor het in die eindstryd van die Monte-Carlo-meesterstoernooi. Alcaraz sal terugkeer na die eerste posisie as hy dié week […]
# AfriForum sê die Departement van Water en Sanitasie se voorgestelde regulasies oor die bestuur en beheer van regerings-waterwerke is ongeregverdig. Dit is daarop gemik om beheer oor staatsswaterwerke en omliggende staatsgrond te versterk en die regulasies van 1964 te vervang. Woordvoerder Marais de Vaal sê die publiek sal dan toestemming nodig hê om damme […]
# Cricket: Former Lions player Beyers Swanepoel is free to play county cricket for Worcestershire after receiving a no objection certificate from Cricket South Africa. He was in limbo after being sacked by the Lions for leaving midway through the One-day Cup final against the Titans to catch a flight to Britain. This left his […]
# Rugby: The United Rugby Championship resumes this weekend after a two-week hiatus, with much at stake for the four South African teams. The Stormers are currently second on the log behind Scotland’s Glasgow Warriors, the Lions fifth, the Bulls eighth and the Sharks tenth, with all still in the mix to reach the play-off […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig hy sal diegene vervolg wat by die Life Esidimeni-tragedie betrokke was. Dit volg byna ‘n dekade nadat minstens 141 psigiatriese pasiënte dood is toe hulle tussen 2015 en 2016 vanaf behoorlike gesondheidsgeriewe na ongeregistreerde nie-regeringsorganisasies verskuif is. Die NVG se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die besluit volg op bevindings […]