Skip to content

OpenAI vra verskoning nadat ongemagtigde agent Australiese regeringswebwerf binnedring [KLANK]

# OpenA-I se hoof van strategie, Jason Kwon, erken hulle het die reaksie op ‘n voorval met ‘n Australiese regerings-gesondheidswebwerf verkeerd hanteer. ‘n OpenA-I agent het in Junie die nasionale gesondheidsorg-databasis binnegedring en ongemagtigde toegang tot die Medicare-statistiek-databasis verkry. Dit was die eerste bekende geval waar kunsmatige intelligensie ‘n regerings-netwerk binnegedring het. Kwon het tydens ‘n parlementêre ondersoek gesê personeel het die voorval as ‘n tegniese kwessie beskou:

ENG KwonOnApology