# Eskom het regulatoriese goedkeuring ontvang vir sy hernubare energie-onderneming, Eskom Green, en befondsing te bekom. Uitvoerende hoof, Dan Marokane, noem dit ‘n belangrike mylpaal in hul strategie vir ontbondeling, die verskaffing van grootskaalse hernubare energievermoë en die vermindering van koolstofuitstralings en ander lugbesoedelaars. Hy sê Eskom Green wil teen 2040 tot 32-gigawatt lewer. Meer […]
# ‘n Offisier van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Brian Padayachee, het voor die Madlanga-kommissie getuig korrupsiesake begin met voorlopige ondersoeke voor amptelike misdaad-dossiere geopen word. Ondersoekers beoordeel eers bewerings en indien geen bewyse gevind word nie, word sake afgesluit. Padayachee sê indien daar bewyse van ‘n misdaad is, versamel ondersoekers verdere bewyse voor hulle ‘n […]
# Die EFF het die voorsitter van die Parlement se staande komitee oor Finansies, Joseph Maswangwanyi, gevra vir ‘n dringende vergadering oor die bestuurskrisis in die Openbare Beleggingskorporasie. Uitvoerende hoof, Patrick Dlamini, is voorlopig geskors ná ‘n verklikker se bewerings van onbehoorlikheid, terwyl twee raadslede bedank het. Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor het intussen […]
# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, is bekommerd oor die voortgesette militêre spanning in die Midde-Ooste. Die Amerikaanse Weermag het gister weer aanvalle op Iran uitgevoer om sy vermoë te beperk om skepe in die Seestraat van Hormoes te teiken. Iran het intussen Amerikaanse militêre teikens in Bahrein en Koeweit aangeval. VN-woordvoerder […]
# Rugby: Ireland’s coach, Andy Farrell, relishes another chance to try and beat the All Blacks in Auckland for the first time in 32-years. New Zealand won its past 52 matches at Eden Park. They beat the Irish 42-19 in their previous Test at the stadium in 2022 before the visitors won the next two […]
# Soccer: Half-time in Sunday’s World Cup final in New Jersey could last up to 25 minutes due to the Super Bowl-style show being planned. It will feature musical superstars such as Madonna, Justin Bieber and Shakira. The match will be preceeded by a closing ceremony which will include performances by celebrities such as Tom […]
# Sokker: Hoofafrigter Thomas Tuchel sal aanbly om Engeland na die Euro 2028 te lei. Die Duitser loop onder kritiek deur vir sy verdediging-plaasvervangers in die Wêreldbeker-halfeindronde in Atlanta, waar sy span ʼn 1-0 voorsprong verkwis en met 2-1 teen die heersende kampioen, Argentinië, verloor het. Tuchel, wat in Januarie 2025 aangestel is, het in […]
# Golf: Eight South Africans are teeing off in the 154th Open at Royal Birkdale in England today. They are Hennie du Plessis, Casey Jarvis, Jayden Schaper, Michael Hollick, Shaun Norris, MJ Daffue, Jack Buchanan, and Aldrich Potgieter, who took his injured compatriot Louis Oosthuizen’s place in the tournament. It’s the eleventh time the major […]
# Swem: Die Australiese Olimpiese kampioen Mollie O’Callaghan het aangekondig sy is verlede maand aangesê om onmiddellik op te hou swem weens ruggraatstresfrakture, maar mag aan volgende week se Statebondspele deelneem. Die heersende Olimpiese kampioen in die 200 meter-vryslag, sê skanderings het stresfrakture in die onderste deel van haar ruggraat getoon, waarna haar span die […]