# Motorsport: Red Bull se Formule Een-renjaer, Max Verstappen, het vrae oor sy toekoms vermy en gesê hy neem dinge wedren vir wedren terwyl hulle die motor ontwikkel. Die viermalige wêreldkampioen het ‘n jaar gelede verklaar dat hy in 2026 by die span gaan bly, maar hierdie keer geen duidelike antwoord gegee nie. Die Nederlander […]
# Die Amerikaanse Weermag het sy aanvalle op Iran vir ‘n 13de agtereenvolgende nag voortgesit, en vier mense is volgens berigte dood. Amerika se Sentrale Bevel sê Iranse militêre bevelsentrums, bergingsgeriewe vir hommeltuie, kommunikasie-netwerke, kuswaarnemingsposte en maritieme vermoëns is geteiken. Volgens die Weermag sal dit Iran se bedreiging vir burgerlike seevaarders en handelskepe in die […]
# Die DA sê die bedanking van die Openbare Beleggingskorporasie se raadsvoorsitter, David Masondo, is nie genoeg om vertroue in Afrika se grootste batebestuurder te herstel nie. Dit volg op die voorkomende skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini en die bedanking van ses nie-uitvoerende direkteure. DA-woordvoerder Andrew Bateman sê nuwe direkteure sal ʼn moeilike roete […]
# Rugby: Next month’s schools’ clash between hosts Grey College and Outiniqua will go ahead after sponsors were secured to take the George teams and officials to Bloemfontein. The fixture was reportedly on the brink of cancellation because Outeniqua couldn’t afford the travel costs of 1,4-million-rand for the return trip of over one-thousand-400 kilometre. Grey’s […]