# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê enige blywende skietstilstands-ooreenkoms tussen Amerika en Iran moet Libanon insluit. Amerika en Israel hou vol Libanon is nie deel van die skietstilstand van twee weke nie, maar Iran verskil. Die bemiddelaar, Pakistan, het uitdruklik verklaar Libanon word ingesluit. Lamola het hoofde van sendings in […]
# Duisende Iraniërs het opgeruk na die strate van Teheran om die dood van hul voormalige opperleier, Ali Khamenei, te herdenk, terwyl hoop op ‘n skietstilstand met Amerika en Israel begin ontrafel. Khamenei se ondersteuners het portrette van hul ontslape leier vasgehou en die Islamitiese republiek se vlae laat wapper. Khamenei is op 28 Februarie […]
# Die Amerikaanse presidentsvrou, Melania Trump, het die Kongres gevra vir ʼn openbare verhoor om beëdigde verklarings aan te hoor van die ontslape seksoortreder Jeffrey Epstein se slagoffers. Talle slagoffers van Epstein en sy medepligtige, Ghislaine Maxwell, het in September verlede jaar die Huis se oorsigkomitee gevra om die oortreders aanspreeklik te hou. Trump het […]
# Soccer: The African governing body has rejected Senegal’s accusation of corruption after the country was stripped of its Africa Cup of Nations title. Morocco was rewarded after Senegal’s players walked off during the final over a controversial penalty to Morocco. CAF president Patrice Motsepe welcomes the possibility of legal action against the decision, saying […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, gaan voor die party se Integriteitskommissie gedaag word. Sy het aan die Parlement gesê sy het twee luukse voertuie van Chinese amptenare as skenkings aan die ANC-Vroueliga aanvaar, maar dit wil voorkom of dit aan haar twee kinders gegee is […]
# Motorsport: McLaren’s Australian driver, Oscar Piastri, regards the unexpected break in Formula One as a chance to close the gap on Mercedes. His British teammate, Lando Norris, won the world championship last year with Piastri third, but Mercedes is dominating so far this year, winning the first three races. The Middle Eastern conflict lead […]
# Soccer: Italy’s captain, Gianluigi Donnarumma, denies claims they demanded a bonus if they qualified for the World Cup. The four-time champion will miss the tournament for the third time in a row after failing to qualify. The goalkeeper says he never asked the governing body for a single euro, but the players always receive […]
# Duikers van die Meksikaanse weermag het ‘n mynwerker uit ‘n oorstroomde ondergrondse tonnel gered twee weke nadat hy vasgekeer is. Francisco Zapata Nájera was 300 meter ondergronds vasgekeer nadat ‘n wal by die goudmyn in die noordelike staat Sinaloa ineengestort het. Die soektog duur voort om ‘n ander mynwerker wat steeds vermis word op […]
# Tennis: Italian Matteo Berrettini lost in straight sets to Brazilian Joao Fonseca in the Monte-Carlo Masters’ round of 16 after demolishing seventh-seeded Russian Daniil Medvedev in the previous round. Twenty-nine-year-old Berrettini didn’t have answers for the 19-year-old’s power game, losing 6-3, 6-2. Third-seeded German Alexander Zverev easily got rid of Belgian Zizou Bergs. The […]