# Die geskorsde adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, se regsverteenwoordiger, Amanda Nel, het aangevoer ‘n 16-jarige meisie is nie gedwing om intieme foto’s van haarself te neem nie. Nel het in die Randburgse Landdroshof in Gauteng gesê die meisie het die foto’s moontlik met ander mense gedeel voor dit in Sibiya se besit beland het. Ondersoekbeampte Nokukhanya Ndlovu sê ‘n digitale forensiese ondersoek sal bepaal of die foto’s met enigiemand anders gedeel is:
Sibiya se regsverteenwoordiger betwis bewerings dat tiener gedwing is om intieme foto’s te neem [KLANK]
ENG Nel-NdlovuOnPics