# Die voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, sê die bedrog- en korrupsie-aanklagte teen hom is ongegrond. Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het die saak teen hom en sy mede-beskuldigdes teruggetrek hangende ‘n hersiening. Dit hou verband met ‘n kontrak van 191-miljoen-rand vir noodwaarskuwingstoerusting vir die Polisiediens. Sowat 65-miljoen-rand is aan die diensverskaffer, Instrumentation for Traffic Law Enforcement, betaal. Phahlane het aan die SABC gesê die bedrae waarna verwys word is verkeerd:
Phahlane sê bedrog- en korrupsie-aanklagte teen hom is ongegrond [KLANK]
ENG PhahlaneOnFigures