Skip to content

Feroz Khan se getuienis voor die Madlanga-kommissie uitgestel na dood van familielid [KLANK]

# Die voormalige adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, se verskyning voor die Madlanga-kommissie is onbepaald uitgestel ná die skietdood van ‘n familielid, Preggy Padayachee, gisteraand naby die OR Tambo-internasionale lughawe in Gauteng. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Khan sou agter geslote deure getuig nadat hy in Junie ‘n beweerde sluipmoordpoging oorleef het. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê verdere besonderhede sal mettertyd bekend gemaak word:

ENG-MichaelsOnKhanInCamera