# Die ANC het die Konstitusionele Hof meegedeel die Verkiesingskommissie moet sy kandidate in ses munisipaliteite insluit indien die wet dit vereis. Regsverteenwoordiger Daniel Berger sê die party se kandidaatlyste behoort nie weens ‘n administratiewe oorsig uitgesluit te word nie.Hy sê dit sal sowat 720-duisend-rand kos om die stembriewe te verander. Berger meen die uitsluiting van die kandidate kan kiesers se reg benadeel om vir die party van hul keuse te stem:
ANC vra Konstitusionele Hof om afgekeurde kandidate op stembriewe in te sluit [KLANK]
ENG-BergerOnBallot