Skip to content

DA net-net voor ANC in sleutelmetro’s [KLANK]

# Die DA loop net-net voor teen die ANC in sekere metro’s voor volgende maand se plaaslike verkiesing. ‘n Nuwe peiling deur eNCA en MarkData toon die twee is feitlik gelykop in Nelson Mandelabaai, met die DA op 37,7-persent en die ANC op 37,4-persent. Die DA het in Ekurhuleni ‘n voorsprong van 31,2-persent teenoor die ANC op 29,4-persent. Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê dit stem grootliks ooreen met die party se eie peilings:

ENG LewisOnPolls