# Rugby: Die All Black-afrigter, Dave Rennie, het ʼn sterk groep van 44 aangekondig vir die Greatest Rivalry-toer na Suid-Afrika. Hy het al 34 spelers van die suksesvolle Nasieskampioenskap-veldtog behou en nog tien bygevoeg vir die toer van sewe weke. Siale Lauaki, Josh Jacomb en Semisi Tupou Ta’eiloa is die nuwelinge terwyl die ervare Reiko […]
# Cricket: Four Saturday double-headers await fans in the fifth season of the SA20, kicking off in Gqeberha on 17 January. It will feature the same two teams competing in last season’s final, when Sunrisers Eastern Cape beat Pretoria Capitals in Cape Town to clinch their third title. Newlands will again host the final, while […]
# Oostenryk het ‘n polisiestasie by Adolf Hitler se geboorteplek geopen in ‘n poging om neo-Nazi-ondersteuners te ontmoedig om die terrein in ‘n pelgrimstogbestemming te omskep. Dit beëindig jare se debat oor hoe om een van die land se mees omstrede historiese landmerke te gehartig. Die opgeknapte gebou in Braunau am Inn, waar Hitler op […]
# Die Spaanse regering het ‘n nasionale noodtoestand verklaar ná ‘n reeks veldbrande naby Madrid en die aangrensende provinsie Avila. Meer as tien-duisend mense moes ontruim terwyl brandbestryders gesukkel het om die brande te beheer. Die Ministerie van Binnelandse Sake sê die besluit is geneem omdat verskeie brande gelyktydig uitgebreek het, ongunstige weersomstandighede en die […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die voorverhoor van twee mans wat aangekla word van die moord op die mediapersoonlikheid Warrick “DJ Warras” Stock tot Maandag uitgestel. Die beweerde skieter, Armindo Pacula, het voorgekom, maar Victor Majola was afwesig weens administratiewe probleme in die gevangenis. Albei staan tereg op aanklag van moord met voorbedagte rade […]
# RISE Mzansi sê hy sal die Wes-Kaapse Hooggeregshof se beslissing bestudeer om president Cyril Ramaphosa ‘n tussentydse interdik toe te staan wat die openbare verhore van die Artikel 89-ampsklagkomitee staak. Die verrigtinge is opgeskort hangende ‘n geregtelike hersiening van die onafhanklike paneel se verslag oor die Phala Phala-aangeleentheid. Mabine Seabe van RISE Mzansi sê […]
# Partyleier Jacob Zuma het beheer geneem van die MK-party se geldsake en die tekenregte herroep van alle ondertekenaars op die party se bankrekeninge, insluitend senior party-ampsdraers. Die stap volg ná bewerings van finansiële wanbestuur en fondse wat vermis word. Zuma sê hy het homself as rekenpligtige beampte aangestel om finansiële bestuur en aanspreeklikheid te […]
# Krieket: Die uitvoerende hoof van Krieket Australië, Todd Greenberg, is ten gunste van die idee van ‘n eenmalige toets teen Engeland in Indië. Die beheerliggaam brei tans sy teenwoordigheid in Indië uit met ‘n Big Bash-wedstryd wat die eerste keer daar plaasvind. Die openingswedstryd van die seisoen tussen Melbourne Renegades en Perth Scorchers word […]
# Die Artikel 89-ampsklagkomitee bestudeer die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat sy openbare verhore oor president Cyril Ramaphosa se ampsklagproses tydelik gestaak het. Voorsitter Makashule Gana sê die interdik is van toepassing op die openbare verhore hangende Ramaphosa se hersieningsaansoek. Hy sê die komitee sal die volledige uitspraak noukeurig bestudeer om te bepaal watter dele […]