# Die ANC se regsverteenwoordiger, Daniel Berger, het in die Konstitusionele Hof aangevoer die party het voldoen aan al die wettige en regulatoriese vereistes vir kandidaatbenoemings voor die Verkiesingskommissie se sperdatum. Die ANC vra die hof om 181 afgekeurde kandidate toe te laat om in ses munisipaliteite mee te ding tydens die plaaslike verkiesing. Berger sê die ANC vra bloot dat die hof die saak ingevolge die wet beoordeel:
ANC vra geen spesiale behandeling oor afgekeurde kandidate nie [KLANK]
ENG-BergerOnANC