# Golf: The final tournament of the Asian Tour season, the Saudi International, has been postponed indefinitely because of terrorist attacks. The event was planned in the capital of Riyadh next month. Saudi Golf and the Asian Tour say in a joint statement they remain in direct contact with its players and members regarding the […]
# Rugby: Five members of Bordeaux-Bègles eventually joined the rest of the French team in Gloucester, England, after being denied entry into the country. Winger Louis Bielle-Biarrey, flanker Romain Gardrat, loosehead prop Matis Perchaud, tighthead prop Toma Taufa and a fitness coach were stopped at Bristol Airport because they didn’t have valid Electronic Travel Authorisation permits, […]
# Rugby: Junior Springbok star Luan Giliomee will start his Bulls’ career in the number 15 jersey in tomorrow’s Champions Cup match against Stade Francais at Loftus. He replaces Bok veteran Willie le Roux, who drops to the bench. Twenty-year-old Giliomee recently relocated to Pretoria after finishing his stint at the Sharks. He forms the […]
# Tennis: World number three Carlos Alcaraz will participate in the Vienna Open in Switzerland after Saudi Arabia’s Six Kings Slam had been postponed to December following terrorist attacks. The organisers say they immediately contacted the Spaniard’s management when indications about the postponement emerged. They describe Alcaraz’s commitment as a tremendous honour. Russian Daniil Medvedev, […]
# Die Verkiesingskommissie sê hy sal die Konstitusionele Hof se uitspraak implementeer, oor die ANC se 181 uitgeslote kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November. Die uitspraak volg na ‘n regsgeding deur die ANC oor die indiening van sy lys. Die uitvoerende hoof van die kommissie, Sy Mamabolo, sê hulle sal meer besonderhede verskaf […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, bepleit ’n hersiening van die DA se rol in die regering van nasionale eenheid ná die Konstitusionele Hof-beslissing dat 181 ANC-kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesing wat voorheen uitgesluit is, op die lys geplaas moet word. Die DA het die ANC in die hof teengestaan. Mbalula beklemtoon niks verplig […]
# Tennis: The Six Kings Slam had been postponed from this month to the end of December following deadly attacks on Saudi Arabia. Saturday’s strike on the international airport of Riyadh in which at least 12 people were killed and hundreds wounded is described as the deadliest attack in the kingdom in over a decade. […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging sê die Verkiesingskommissie moet dieselfde verligting aan alle politieke partye bied wat benadeel is deur probleme met aanlyn stelsels vir kandidate-benoemings. Die Konstitusionele Hof het die ANC tegemoetgekom oor 181 kandidate wie se besonderhede wel vasgelê is, maar nie finaal ingedien is nie. Woordvoerder Sydney Baloyi sê die OVK moet die […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het emosioneel geraak nadat die Konstitusionele Hof ten gunste van die party beslis het oor 181 kandidate wat uitgesluit is van die verkiesingsproses. Die hof het gelas hulle moet by die plaaslike regeringsverkiesingsproses ingesluit word. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê die uitspraak bevestig die reg van die […]