# Cricket: Matthew Breetzke could play his third Test for South Africa in the second encounter against Australia in Gqeberha after replacing Tristan Stubbs in the squad that lost the first Test in Durban. Breetzke hasn’t excelled for the Proteas in the longest format yet, but impressed in one-day matches for the country, including scoring […]
# ‘n Houerskip en vragskip het die afgelope 24 uur in die omgewing van die Seestraat van Hormoes gesink nadat dit in afsonderlike voorvalle deur projektiele getref is. Bronne in maritieme veiligheid sê ‘n klein houerskip, die GFS Pride, wat onder die vlag van Singapoer vaar, het gesink terwyl dit deur die roete gevaar het […]
# Die Bollywood-akteur, Imran Khan, is opdrag gegee om Indië teen 28 Oktober te verlaat nadat hy in Mumbai aan ‘n betoging deelgeneem het. Die rolprent-ster Aamir Khan se neef is ‘n Amerikaanse burger met oorsese burgerskapstatus in Indië. Hy is op 10 Oktober vir ‘n kort tydjie in hegtenis geneem tydens ‘n betoging teen […]
# Die Konstitusionele Hof het ten gunste van die ANC beslis in sy geskil met die Verkiesingskommissie rakende 181 kandidate uit ses munisipaliteite wat uitgesluit is van 4 November se plaaslike regeringsverkiesing. Die munisipaliteite is Port St Johns, Ngquza Hill, Walter Sisulu en Sondagsriviervallei in die Oos-Kaap, Mangaung in die Vrystaat en uMshwathi in KwaZulu-Natal. […]
# Rugby: Die losskakel Declan Meredith en die stut Aidan Ross is onder vier veranderings aan Australië se span vir Saterdag se tweede Bledisloebeker-toets teen Nieu-Seeland in Sydney. Die Wallabies het verlede naweek die eerste toets op Edenpark 50-19 verloor. Meredith vervang die beseerde Ben Donaldson en Ross vir Angus Bell, wat die wedstryd op […]
# Minstens 26 kinders, almal jonger as 13, en twee onderwysers is dood toe ‘n skoolgebou in Peshawar in Noordwes-Pakistan ingestort het. Die dak van ‘n boonste verdieping het volgens berigte meegegee, op ‘n laer dak beland en op leerders in klaskamers geval. Sowat 40 mense is beseer, terwyl reddingspanne steeds moontlike oorlewendes tussen die […]
# Die Verenigde Nasies sê die getal mense wat op verskeie vlakke van armoede leef, het die eerste keer in 15 jaar toegeneem tot 1,2-miljard. ‘n Wêreldwye armoede-aanwyser toon dis 51,5-miljoen meer mense as verlede jaar. Onder die 1,2-miljard mense is 617-miljoen kinders, en 83-persent woon in landelike gebiede. Die administrateur van die VN se […]
# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, het agt veranderings aangebring aan sy groep vir Saterdag se tweede Bledisloebeker-toets teen die Wallabies in Sydney. George Bower skuif van die bank na loskopstut en Fabian Holland is Scott Barrett se slotmaat in die opdrafspan. Josh Moorby, wat op die bank begin het in die […]
# Krieket: Die gewese Protea-kaptein en -snelbouler, Shaun Pollock, sê skeidsregters moet toegelaat word om van ‘n rooi na ʼn pienk bal oor te skakel sodat spel kan voortgaan. Spel moes vroeg gestaak word op die eerste drie dae van die eerste toets tussen Suid-Afrika en Australië in Durban weens swak lig. ʼn Pienk bal […]