# Tennis: Sonay Kartal van Brittanje het die vyfde-gekeurde Elina Svitolina van Oekraïne geklop om haar eerste WTA-een-duisend-halfeindstryd te haal op die Wuhan-ope in China. Die 24-jarige het in skoon stelle gewen en sodoende haar indrukwekkende terugkeer voortgesit nadat ‘n rugbesering haar ses-maande lank op die kantlyn gehou het. Kartal, wat 170ste op die wêreldranglys […]
# Die Europese Unie sal Oekraïne waarskynlik met nóg ‘n lening moet bystaan om volgende jaar se verwagte befondsingstekort te help oorbrug en sy oorlog teen Rusland te ondersteun. Estland se eerste minister, Kristen Michal, sê Oekraïne se tekort vir verdediging en staatsbesteding kan volgende jaar sowat 1,1-duisend-miljard-rand beloop. EU-leiers het verlede jaar ingestem om […]
# Die voorverhoorkonferensie in die bedrogsaak teen die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is van Pinetown se Landdroshof na Durban se Streekhof verskuif. Die staatsaanklaer, Nokulunga Ngcobo, sê dis weens veiligheidskwessies wat die polisie geopper het en ‘n vol hofrol. Die verdediging het ingestem om die saak tot 11 Desember uit te […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sal waarskynlik ná sy terugkeer die polisie se gereedheid vir volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing beoordeel. Die polisie se nasionale woordvoerder Athlenda Mathe sê hy sal die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur se veiligheidsplan vir die verkiesing hersien voor hy provinsies besoek om met provinsiale kommissarisse te vergader. Mathe […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, verwelkom die opheffing van nasionale kommissaris Fannie Masemola se tydelike skorsing nadat die aanklagte teen hom amptelik teruggetrek is. Cachalia het Puleng Dimpane bedank vir haar leierskap as waarnemende kommissaris. Woordvoerder Kamogelo Mogotsi sê Masemola se terugkeer Maandag sal help om die fokus op wetstoepassing te behou […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, beskryf sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodimir Zelensky, as ‘n sirkusmeester. Kiëf het aanvalle op Rusland se olieraffinaderye hervat nadat dit op versoek van Amerika gestaak is. Die Kremlin beskuldig Oekraïne dat hy gister ‘n grootskaalse aanval op ‘n raffinadery suid van Moskou probeer uitvoer het. Trump het aan Newsmax gesê […]
# Die Amerikaanse regering beplan glo om byna ses-miljoen-rand te bestee aan navorsing en advertensieveldtogte in Suid-Afrika om vas te stel waarom minder Afrikaners aansoek doen om vlugtelingstatus. Die Amerikaanse Vlugteling-toelatingsprogram volg op ‘n uitvoerende bevel wat president Donald Trump verlede jaar onderteken het. Dit het voorrang gegee aan die hervestiging van Afrikaners weens ‘n […]
# Rugby: Spain wants to use some of its iconic soccer stadiums if it wins the bid to host the 2035 World Cup. These include Real Madrid’s Santiago Bernabeu and Barcelona’s Camp Nou. The country’s governing body submitted a detailed applicant questionnaire to World Rugby earlier this month. Its list of potential venues also includes […]
# Tennis: The men’s professional governing body, the ATP, is planning several changes from 2028, including changes to the world ranking system and increasing bonus payments. It wants to focus more on Masters One-thousand events, ensuring all the points from those tournaments count towards rankings despite of players’ results. Currently, players are allowed to replace […]