Skip to content

Pick n Pay-winkel brand af in Hazelpark-sentrum in Germiston [KLANK]

# Die Ekurhuleni-metropolisie het bevestig ‘n Pick n Pay-winkel in die Hazelpark-sentrum in Lambton, Germiston, is vanoggend in ‘n brand verwoes. Die plaaslike brandweer het reageer en bystand gekry van spanne van Boksburg. Die eerste brandbestryders het die gebou in ligte laaie aangetref. Die Metropolisie se woordvoerder, Maswati Mdluli, sê spanne het ‘n strategie gebruik om die brand te beheer en te verhoed dat dit na aanliggende winkels versprei:

ENG MdluliOnDestroyed