# Die Amerikaanse president, Donald Trump, onderskryf die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, vir herkiesing in volgende week se parlementsverkiesing – die eerste sedert die Hamas-geleide aanvalle in Oktober 2023. Trump beskryf Netanyahu as ‘n gedugte vegter en belangrike vennoot van Amerikaanse optrede teen Iran. Die meeste meningspeilings toon Netanyahu se koalisie sal waarskynlik nie […]
# Rugby: The Stormers plan to stick to their plan to rest some of their Springboks in the coming weeks. The team utilised its internationals in the past two home victories over the Sharks and Bristol Bears, but the Boks need some rest before next month’s four Nations Championship Tests in Europe. Director of rugby […]
# Rugby: Lions head coach Ivan van Rooyen praised his men for honouring Saturday’s Champions Cup fixture against Stade Francais in France despite the death of teammate Hyron Andrews on Friday morning. He was found unresponsive in his hotel room and declared dead later, with the cause of death not yet confirmed. Saturday’s match was […]
# Rugby: Springbok flyhalf Jordan Hendrikse returns from a long-term injury for the Sharks in today’s Challenge Cup opener against Lyon in France. Coach JP Pietersen has otherwise elected a largely second-string side, resting most of his international stars. Nick Hatton will captain the team, while former stalwart Stephan Lewies is back in the black […]
# Rugby: The new Champions Cup season is underway, and today’s action starts simultaneously in Pretoria and Eccles in England. The Bulls welcome Stade Francais to Loftus at two, while Sale Sharks will host Scottish club Glasgow Warriors. Later, the Stormers and England’s Bristol Bears will meet at the Cape Town Stadium. The other South […]
# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, het in die Landdroshof in Pretoria verskyn op ‘n aanklag dat hy versuim het om ingevolge ‘n dagvaarding voor die Madlanga-kommissie te verskyn. Hy is gisteraand op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng in hegtenis geneem voor hy op ‘n vlug na Dubai kon klim. Die staatsaanklaer […]
# Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika het 17 nuwe langafstandbusse tot sy City to City-vloot gevoeg. Dit is die eerste nuwe busse wat sedert 2010 aangeskaf is. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die nuwe vloot sal help om toegang tot veilige, betroubare en bekostigbare openbare vervoer uit te brei. Die moderne busse is toegerus […]
# Duitse doeanebeamptes het 92 reptiele, insluitend 37 giftige slange, in die tas van ‘n Mexikaanse reisiger op die Keulen/Bonn-lughawe ontdek. Die 45-jarige brandweerman is voorgekeer nadat hy senuweeagtig voorgekom het by die uitgang vir passasiers met niks om te verklaar nie. ‘n Dwelmtoets het kokaïengebruik aangedui, maar beamptes het geen dwelms in sy bagasie […]
# Die Madlanga-kommissie verwelkom die inhegtenisneming van die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, gisteraand op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. Hy het in Maart voor die kommissie verskyn, maar daaropvolgende verskynings misgeloop om mediese redes. Woordvoerder Jeremy Michaels sê Carrim is aangekla nadat hy versuim het om op 14 Augustus ingevolge ‘n dagvaarding […]