# Oudpresident Thabo Mbeki het voor die Khampepe-kommissie getuig hy het verskeie aansoeke om presidensiële kwytskelding goedgekeur. Die kommissie ondersoek bewerings van politieke inmenging in sake van die Waarheids-en-Versoeningskommissie. Mbeki sê hy het 33 gevangenes kwytgeskeld, insluitend ANC- en PAC-lede wat skuldig bevind is aan ernstige misdade. Kritici voer aan van die kwytskeldings het die […]
# Cricket: Rain continues to wreck havoc in the second Test between South Africa and Australia in Gqeberha. Less than 13 overs could be completed on the first day yesterday, and the whole morning’s play was also lost today because of rain and a wet outfield. The Proteas stood at 20 for two at stumps […]
# Tennis: One of the sport’s highest profile personal matches is over. Elena Svitolina of Ukraine announced her pending divorce from popular Frenchman Gaël Monfils, who recently retired. The couple married in July 2021 and has a four-year-daughter. Thirty-two-year-old Svitolina, who is currently sixth in the world rankings, writes on social media she needs to […]
# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, se borgtogaansoek is vanoggend in die Pretoriase Landdroshof uitgestel tot volgende Woensdag. Hy is Donderdag op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng in hegtenis geneem, kort voor hy na Dubai sou vlieg. Carrim staan tereg op aanklagte van versuim om voor die Madlanga-kommissie te verskyn en bedrog, […]
# Nasionale kommissaris Fannie Masemola sê die polisie sien uit na die Madlanga-kommissie se finale verslag en aanbevelings oor hoe aanspreeklikheid versterk en tekortkomings hanteer kan word. Hy het gepraat op sy eerste dag terug nadat sy skorsing opgehef is. Masemola sê die aanbevelings sal hopelik help om die nodige hervormings binne die organisasie te […]
# Vlieëniers van ‘n Austrian Airlines-vlug van Tel Aviv in Israel na Wenen moes ‘n noodlanding uitvoer in Sofia, Bulgarye, ná ‘n bomdreigement. Die waarskuwing is ontvang toe die Airbus A320 met 57 mense aan boord oor Roemenië gevlieg het. ‘n Bulgaarse vegvliegtuig het die passasiersvliegtuig begelei tot in Sofia, waar veiligheidsbeamptes ‘n deeglike deursoeking […]
# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola gaan met provinsiale kommissarisse vergader om die gereedheid vir volgende maand se verkiesing te beoordeel, moontlike brandpunte te identifiseer en te verseker intelligensie, personeel en hulpbronne word behoorlik ontplooi om risiko’s te bestuur. Hy het in Pretoria gepraat nadat hy sy pos hervat het. Masemola sê politieke aanvalle en moorde […]
# Motorsport: Red Bull se voormalige spanhoof, Christian Horner, erken hy het druk geplaas op die destydse wedren-direkteur, Michael Masi, tydens die beslissende Abu Dhabi Grand Prix van 2021. Masi is uit sy pos onthef oor ‘n laat veiligheidsmotor-ontplooiing, waarna Max Verstappen van Red Bull vir Lewis Hamilton van Mercedes kon verbysteek en sy eerste […]
# Tennis: Die Spanjaard Alejandro Davidovich Fokina het sy beste wêreldranglysposisie van 13 behaal nadat hy die Shanghaise Meesterstoernooi in China gewen het. Hy het sy landgenoot Rafael Jodar in die eindstryd verslaan vir die grootste titel van sy loopbaan. Jodar, wat puik vaar in sy eerste ATP-seisoen, het ook opgeskuif na sy beste posisie […]