# Die EFF sê Suid-Afrika kan nie ‘n openbare uitsaaier hê wat sukkel om sy dienste op die lug te hou nie. Die SAUK het gister ‘n waarskuwing uitgereik oor die ontwrigting van sommige van sy uitsaaidienste. Die uitsaaier gebruik tans kragopwekkers weens ‘n uitgerekte kragonderbreking rondom sy hoofkantoor in Aucklandpark, Johannesburg, sedert Sondagoggend. Die EFF vra ‘n dringende, omvattende inspuiting van openbare befondsing om die SAUK se infrastruktuur op te knap en te moderniseer.
EFF vra regering om die SAUK dringend omvattend te befonds