Skip to content

Matlala ontken hy is gewaarsku oor polisie-klopjag [KLANK]

# Die vermeende misdaadsindikaat-hoof Vusimusi “Cat” Matlala ontken dat hy ‘n wenk van die voormalige polisiesersant Fannie Nkosi ontvang het oor ‘n beplande klopjag op sy eiendom. Die Madlanga-kommissie het Matlala ondervra oor sy vriend Jerry Boshoga, wat na bewerig in Centurion ontvoer en steeds vermis is. Matlala is na bewering aangeraai om Boshoga te skuif voor die klopjag. Hy ontken die bewerings, maar kommissaris Sandile Khumalo bevraagteken die tydsberekening:

EMG-MatlalaOnNkosi-Boshoga