Skip to content

Tweede ontploffing in Johannesburg ontwrig kragtoevoer na noodsaklike dienste [KLANK]

# City Power in Johannesburg doen herstelwerk aan die Mayfair-substasie ná ‘n tweede ontploffing gisteraand. Woordvoerder Isaac Mangena sê die krag- en wateronderbrekings raak onder andere die SAUK in Aucklandpark, die Garden City-hospitaal en omliggende gebiede. Die gebied is tans beveilig en tegnici sal begin werk sodra die terrein veilig verklaar is, aangesien die personeel se veiligheid eerste gestel word:

ENG MangenaOnExplosion