# Die leier van March and March, Jacinta Ngobese-Zuma, beskuldig die regering dat hy die beweging probeer stilmaak, eerder as om sy kommer oor immigrasie en die behandeling van Suid-Afrikaners aan te spreek. Dit volg nadat die minister van Polisie, Firoz Cachalia, vroeër die week ʼn tussentydse hofinterdik teen die beweging gekry het wat sy […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika is gereed vir enige besluit wat Amerika volgende week neem oor sy bevoegdheid vir die Wet op Groei en Geleentheid in Afrika. Suid-Afrika is die skema se grootste begunstigde, maar het onder skoot gekom sedert Washington se kritiek teen Pretoria toeneem. Dit sluit […]
# Die EFF het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien waarin hulle toegang versoek tot hofrekords in ‘n bedrogsaak van 12-miljoen-rand, waarby twee voormalige beamptes van die Staatsveiligheidsagentskap betrokke is. Dit volg na bewerings dat die agentskap ‘n geheime staatsintelligensie-operasie befonds het om inligting te verkry oor die party en sy interne […]
# Tennis: Alexander Zverev vervang Maandag vir die eerste keer in sy loopbaan Jannik Sinner as die wêreld-nommer-een, na hy die kwarteindronde van die Vienna Open gehaal het. Die 29-jarige Duitser het die Nederlander Tallon Griekspoor met 6-4, 7-5 geklop en daarmee die 30ste man geword wat die ATP-ranglys as nommer een bereik. Hy het […]
# Patrick Stewart, wat bekend is vir sy rol as kaptein Jean-Luc Picard in die wetenskapfiksie-reeks, Star Trek: The Next Generation, is op 86-jarige ouderdom oorlede. Hy het by sy huis in Los Angeles gesterf ná ʼn kort stryd teen Alzheimer se siekte en Lewy Body Dementia. Stewart het in sy loopbaan van ses dekades […]
# The United States military is investigating whether hackers deliberately tampered with freezers at at least six military base shops, after food was spoiled in unexplained incidents in August. In one case, at Fort Huachuca in Arizona, refrigeration units switched to defrost mode and heated the food overnight. The Pentagon’s Cyber Command and the Army’s […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement is bekommerd oor die impak van voortdurende taxigeweld op die veiligheid van leerders en onderwysers, sowel as op die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens. Die Departement het noodplanne in plek om moontlike ontwrigtings te hanteer en werk saam met die polisie en ander veiligheidsstrukture om leerders te help om eksamensentrums veilig te bereik. […]
# Benjamin Netanyahu is op koers om as Israel se eerste minister waar te neem nadat hy sterker as verwagte steun onder Joodse kiesers gekry het, al het sy regse alliansie sy parlementêre meerderheid verloor. Byna 86-persent van die stemme is getel. Die drie grootste uitsaaiers voorspel Netanyahu se alliansie van regse, verregse en ultra-Ortodokse […]
# Hong Kong’s Chief Executive John Lee has apologised for a residential fire that killed 168 people last November, after an independent inquiry found serious failures by government departments and construction companies. The blaze engulfed seven apartment blocks during renovation work in Tai Po. The report found that officials failed to act on fire-safety complaints, […]