# AfriForum dring aan op antwoorde van die polisie oor voortdurende tekortkominge in die 10111-noodoproepsentrumstelsel. Die organisasie het ’n formele versoek om inligting ingedien waarin besonderhede gevra word oor oproepe wat onbeantwoord gebly het, personeeltekorte en verouderde tegnologie. Syfers wat voorheen deur die polisie vrygestel is, toon ongeveer 14,9-miljoen noodoproepe het tussen 2018 en 2024 […]
# Israel se hoofopposisieleier, Gadi Eisenkot, en leiers van Arabies-geleide partye het eerste minister Benjamin Netanyahu veroordeel oor sy beweerde buitelandse inmenging ná die verkiesing waarin sy koalisie die meerderheid verloor het. Netanyahu se Likud-party beskuldig Israel se Arabies-geleide partye dat hulle die verkiesing “gesteel” het. Amptelike uitslae het bevestig nie een van die twee […]
# Disbarred attorney and reality-TV personality Peet Viljoen is reportedly in negotiations with the State over a possible plea deal. Viljoen is facing close to 400 charges, including fraud, theft, corruption and forgery, relating to the alleged fraudulent sale of 46 Johannesburg municipal properties worth about 27-million-rand in 2010. The State alleges that forged documents […]
# Ethiopië het 12 Su-35-vegvliegtuie van Rusland ontvang terwyl gevegte toeneem in die noordelike Tigray-streek aan die grens met Eritreë. Eerste minister Abiy Ahmed, wat die Rusland-Afrika-beraad in Moskou bywoon, het die verkryging beskryf as ‘n mylpaal wat Ethiopië se verdedigingsvermoë sal versterk. Hy sê die aflewering volg ná ‘n jare-lange ooreenkoms tussen die twee […]
# Lede beskryf die MK-party se eerste munisipale verkiesingsveldtog as ʼn katastrofiese gemors. Partyleier Jacob Zuma is nog nie weer in die openbaar gesien sedert hy vroeër die maand tydens ʼn saamtrek siek geword het nie. MK het sy Siyathatha-saamtrek en fisiese manifes-bekendstelling afgestel, sy agtste hoofsekretaris in minder as drie jaar afgedank en sy […]
# Die goudprys het weer tot onder vier-duisend-dollar per fynons gedaal terwyl stygende oliepryse en hoër Amerikaanse inflasie vrese laat ontstaan vir verdere rentekoers-verhogings. Goud het vroeër vandag 0,6-persent laer verhandel teen drie-duisend-997-dollar-39-sent. KCM Trade se hoof-markontleder, Tim Waterer, sê beleggers het voorheen ingetree om goud te koop wanneer die prys daal, en so gehelp […]
# Amerika se visepresident, JD Vance, glo president Donald Trump se administrasie sal sy doelwitte in Iran bereik. Volgens ʼn nuwe beraming deur Amerika se Sentrale Bevel het die oorlog, wat op 28 Februarie uitgebreek het, die land teen middel hierdie maand minstens 782,46-miljard-rand gekos. Trump sê tensy Iran instem tot ʼn ooreenkoms, sal hy […]
# Motorsport: Die Italianer Kimi Antonelli, wat gereed is om sy eerste Formule Een-bestuurderskampioenskap-titel op te raap, herstel tans van ʼn virus-infeksie. Die Mercedes-renjaer het gister media-dag by die Mexiko-stad Grand Prix misgeloop om hom kans te gee om voor die naweek te herstel. As hy Sondag onder die top-nege eindig, sal die 20-jarige Antonelli […]
# Die Australiese sampioen-moordenaar, Erin Patterson, het ʼn aansoek teen haar skuldigbevindings verloor. Sy is in September 2025 tot lewenslange tronkstraf, sonder die moontlikheid van parool vir 33 jaar, gevonnis. Sy is skuldig bevind aan moord op drie mense nadat sy giftige sampioene in ʼn maaltyd voorgesit het. ʼn Paneel van drie regters in die […]