# Tennis: Spain’s Carlos Alcaraz has reached the third round of the Shanghai Masters after beating Argentina’s Juan Manuel Cerundolo 6-3, 6-3 yesterday. The second seed needed just 66 minutes to win his opening match, having received a bye in the first round. Alcaraz, who defended his Japan Open title in Tokyo earlier this week, […]
# Motorsport: Max Verstappen has taken pole position for the Singapore Grand Prix, as he hunts his first victory at the street circuit. The Red Bull driver will have Ferrari’s Charles Leclerc next to him in the front row. Lewis Hamilton qualified third, with championship leader Kimi Antonelli fourth. Verstappen had earlier won the sprint […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump vra dat Oekraïne se president Volodymyr Zelensky vervang moet word te midde van ‘n geskil oor Russiese dieseluitvoere. Trump en die Russiese president, Vladimir Putin, het glo ooreengekom om sanksies op Russiese diesel te verlig in ‘n poging om die stygende brandstofpryse te bestry. Zelensky veroordeel die stap en […]
# Rugby: Die Stormers het die Haaie met 38-15 geklop in hul Verenigde Rugbykampionskapsontmoeting in die Kaapstad-stadion. Die tuisspan het ses drieë gedruk, en hul uitstekende skrumwerk het die grondslag gelê vir die oorwinning. Die Haaie het nooit werklik vastrapplek gekry nie en die Stormers het hul geleenthede goed benut om die oorwinning te beklink. […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die polisie het ontplooiings in die land verskerp ná onrus rondom ‘n uitspraak in die Konstitusionele Hof oor asielaansoeke. Vier-en-twintig voertuie en eiendomme is sedert Donderdag beskadig. Dimpane sê bykomende hulpbronne is in Gauteng en KwaZulu-Natal ontplooi en alle beskikbare operasionele hulpbronne word landwyd ingespan. Sy sê […]
# Rugby: Die Bulle het die Leeus met 57-15 oorrompel in hul Verenigde Rugbykampioenskap-derby op Loftus Versfeld in Pretoria. Die tuisspan het nege drieë teenoor die Leeus se twee gedruk, met die Springbok-agtsteman Cameron Hanekom wat twee keer in die eerste helfte oorgeduik het. Die Leeus was vir ‘n rukkie met 7-5 voor, maar die […]
# News24 says former president Jacob Zuma’s family has refused a proposal to fly him from Pietermaritzburg to a military hospital in Pretoria. The publication says the government has instead sent a specialist medical team to KwaZulu-Natal, including a resuscitation expert. According to News24, Zuma on Saturday was still at the Netcare St Anne’s Hospital […]
# Die Departement van Vervoer gaan padverkeersregulasies wysig om te verhoed dat verkeersregistersertifikate, leerling-rybewyse en rybewyse gebruik word as algemene identiteitsdokumente. Dit volg nadat ‘n ondersoek in 2023 die omvangryke misbruik van verkeersregistersertifikate en ander padverkeersdokumente aan die lig gebring het. Woordvoerder, Collen Msibi, sê die wysigings het ten doel om wettige skuiwergate toe te […]
# Die Forum for South Africa verwelkom die Departement van Binnelandse Sake se besluit om die asielriglyn terug te trek, maar vra ‘n nasionale referendum oor immigrasie- en asielbeleid. Die leier, Tebogo Mashilompane, sê Suid-Afrikaners moet seggenskap hê oor die toekoms van die land se immigrasiestelsel en grensbestuur. Hy versoek die regering om grensbeheer te […]