# Rugby: Die ANC ondersteun SA Rugby se versoek om ‘n volledige ondersoek, na Wêreldrugby se skorsing van Springbok-afrigter Rassie Erasmus. Die optrede volg op Erasmus se kommentaar ná die toetswedstryd teen Frankryk. Ingevolge die skorsing mag hy nie afrig of op wedstryddae by die span betrokke wees nie. ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu het die skorsing as uitermate streng bestempel en aangevoer Erasmus behoort ‘n geleentheid te kry om sy uitlatings te verduidelik:
Rugby: ANC staan agter Springbokafrigter Rassie Erasmus [KLANK]
ENG BhenguOnSpringboksCoach