# Volgens Statistiek Suid-Afrika het skuldverwante hofsake tussen Julie en September oor dieselfde periode verlede jaar toegeneem. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is, het met 0,6-persent gestyg, terwyl siviele vonnisse met 1,9-persent toegeneem het. Vhonani Kwinda van Statistiek Suid-Afrika sê die syfers dui op ‘n toename in skuldverwante dagvaardings en die waarde van skuldeise gedurende die drie maande:
Skuldverwante hofsake styg met 5,2% [KLANK]
ENG KwindaOnThirdQuarterDebtCases