# French police are facing increased scrutiny over their handling of student protests after a series of serious injuries, including cases involving teenagers. Reuters reports that 24 cases linked to police actions are being investigated. A 14-year-old boy suffered serious facial injuries after being hit by a tear-gas grenade, while a 15-year-old lost a hand […]
# German sportswear giant Adidas is suing Australian fashion retailer White Fox Boutique, alleging its clothing featuring four parallel stripes infringes the company’s famous three-stripe trademark. Adidas claims White Fox ignored repeated requests to stop selling the garments and used advertising that could mislead shoppers into believing the brands were connected. White Fox denies breaching […]
# Die Duitse sportklerereus Adidas dagvaar die Australiese modekleinhandelaar White Fox Boutique en beweer hulle klere met vier parallelle strepe skend die maatskappy se bekende handelsmerk met drie strepe. Adidas beweer White Fox het herhaalde versoeke om nie die klere te verkoop nie, geïgnoreer en advertensies gebruik wat kopers kon mislei om te glo dat […]
# Rugby: Die Australiese kaptein Harry Wilson sê hy verwag Nieu-Seeland sal hoëspoedrugby speel in die eerste Bledisloe-bekertoets onder die voormalige Wallabies-afrigter, Dave Rennie. Vandag se wedstryd in Auckland sal Rennie se eerste wees waar hy sy vorige span se teenstanders afrig. Rennie is in 2023 skielik deur Rugby Australië afgedank om plek te maak […]
# Tesla het die naam van sy omstrede Volledige Selfbestuur-sagteware op sy Europese webwerwe verander na Tesla-ondersteunde bestuur. Die verandering volg nadat Europese reguleerders bekommerd was die oorspronklike naam kan misleidend wees. Die stelsel kan wel stuur, rem en versnel, maar bestuurders moet steeds waaksaam en gereed wees om beheer oor te neem. Agt lande […]
# Die Suid-Afrikaner Pieter Coetzé het die mans se wêreldrekord in die 50-meter rugslag verbeter op die Wêreldbeker-byeenkoms in Oesbekistan. Die 22-jarige het gister in Tasjkent ‘n tyd van 22,09 sekondes aangeteken en sodoende die Rus Kliment Kolesnikov se rekord van 2022 met 0,02 sekondes verbeter. Coetzé het die Rus Egor Kornev geklop, wat tweede […]
# AfriForum sê herhaaldelike kragonderbrekings by skole in Centurion wek kommer, veral in die aanloop tot die eindeksamen. Die organisasie is gevolglik besig met dringende regsoptrede weens die verbreking van ‘n hofbevel. Alana Bailey van Afriforum sê die Stad Tshwane het weer die krag na skole afgesny, ondanks ‘n hofbevel wat dit verbied. Bailey het […]
# Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, Andy Mothibi, en die waarnemende hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Ntuthuzelo Vanara, verwelkom twee maatskappydirekteure en drie Gupta-verwante mynmaatskappye se skuldigbevinding aan bedrog en geldwassery van 107,5-miljoen-rand. Die Hooggeregshof in Johannesburg het Ronica Ragavan, Pushpaveni Govender, Optimum Coal Mine, Koornfontein Mines en Tegeta Exploration and Resources skuldig […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump is hoogs verontwaardig nadat die Suid-Afrikaanse regsgeleerde Navi Pillay as die wenner van die 2026 Nobelprys vir Vrede aangewys is. Pillay het gister grappenderwys gesê sy sal miskien die prys met Trump deel as haar gehoor harder hande klap. Trump het haar daarna op sosiale media beskuldig dat sy […]