# KwaZulu-Natal Hawks Warrant Officer Karl Sander has told the Madlanga Commission that fumes from large quantities of seized Mandrax tablets can pose serious health risks. Sander explained that police exhibit bags contain micro-perforations that allow substances to breathe, potentially releasing fumes into surrounding areas. He said officers and customs officials involved in a major […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says relocation plans for residents of the Plastic View informal settlement are ongoing following the latest fires at the area. She says the city has identified a site in Pretorius Park, but the presence of a large number of foreign nationals has complicated the process. Moya says the municipality is […]
# Die Gautengse polisie het ‘n 35-jarige man in Diepsloot in hegtenis geneem na ‘n intelligensie-gedrewe operasie deur die Teen-Narkotika-Misdaadintelligensie-eenheid en ander belanghebbendes. Woordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê beamptes het ongeveer tien kilogram crystal meth met ‘n geraamde straatwaarde van drie-miljoen-rand onder ‘n matras in ‘n woning gevind. Sy sê die verdagte staan tereg op aanklag […]
# Operasie Shanela Twee in Limpopo het gelei tot die beslaglegging op dagga ter waarde van elf-miljoen-rand en die inhegtenisneming van drie verdagtes in Hoedspruit. Polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê die verdagtes word verbind met dwelmsmokkelary. Hy sê operasionele spanne het patrollies gedoen in drie dorpe, op tien plase, ‘n lughawe, vier bankondernemings en ses kitsbanke […]
# Die speaker van die Johannesburgse raad, Margaret Arnolds, is bekommerd oor die voortgesette verspreiding van grafiese beeldmateriaal van gewelddadige voorvalle op sosiale media. Foto’s van die naweek se moord op drie mense in Eldoradopark is op platforms gedeel. Arnolds se woordvoerder, Vusi Gumbi, sê voorvalle van geweldsmisdaad berokken steeds emosionele skade en ondermyn die […]
# The Afrika Mayibuye Movement’s mayoral candidate for Giyani, Papa Penny says he left the MK Party and resigned from Parliament to focus on the challenges facing residents of Giyani in Limpopo. Speaking to MDN News, Papa Penny cited internal conflicts within the MK Party as part of his decision to leave. Papa Penny says […]
# Krieket: Die 15-jarige plaaslike kolfsensasie, Vaibhav Sooryavanshi, het vyf Indiese Premierliga-toekennings ingepalm ná gister se eindstryd in Ahmedabad. Die speler van Rajasthan Royals het gewen vir waardevolste speler, die Oranje-pet vir die meeste lopies, naamlik 776, die beste opkomende speler, die super-treffer en die meeste sesse, 72. Gujarat Titans se Suid-Afrikaanse snelbouler, Kagiso Rabada, […]
# Multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasies in Atteridgeville en Laudium in Tshwane het oor die naweek gelei tot die inhegtenisneming van 340 verdagtes in misdade soos moord, poging tot moord, gewapende roof en aanranding. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 49 ongedokumenteerde mense is ook aangehou en daarna aan immigrasie-owerhede oorhandig:
# Gauteng police arrested a 35-year-old man in Diepsloot in Gauteng yesterday after an intelligence-led operation by Counter Narcotics Crime Intelligence and other stakeholders. Spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says officers uncovered about ten-kilograms of crystal meth hidden under a mattress in a residence, with an estimated street value of three-million-rand. She says the suspect faces charges […]