# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het herbevestig dat hy vasberade is om die padinfrastruktuur te prioritiseer, mobiliteit te verbeter en dienslewering te herstel. Hy het gister Die Stryd teen Slaggate in Streek B, Wyk 90, van stapel gestuur. Die korttermynversekeraar, Santam, het in April gesê eise vir slaggatskade in Gauteng het van Januarie […]
# Die DA in Gauteng sê toegewyde polisiebeamptes by die Akasia-polisiekantoor in Pretoria sukkel weens ʼn gebrek aan hulpbronne om hulle misdaadbekampingspligte uit te voer. Die polisiekantoor moet 24 voertuie hê, maar slegs 13 is in ʼn werkende toestand. Die party se provinsiale leier, Solly Msimanga wat gister daar ʼn oorsigbesoek gebring het, sê premier […]
# The Institute of Race Relations says government pays lip service to economic transformation, yet its conduct tells citizens that it is dedicated to fake transformation. On behalf of more than 12-thousand-300 South Africans who signed the #NoMoreRaceLaws Bill petition, the institute handed over the petition to the Department of Employment and Labour on Thursday. IRR’s Nomakhosazana […]
# The DA in Gauteng says dedicated police officers at the Akasia Police Station in Pretoria are struggling to perform their crime-fighting duties, due to a significant lack of resources. The station is supposed to have 24 vehicles, but only 13 are currently operational. The party’s provincial leader, Solly Msimanga, who conducted an oversight inspection […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê ‘n behoefte bestaan om nakoming te versterk en samewerking tussen die regering, e-taxi-platforms en -operateurs te verbeter. Die polisie het die afgelope jaar op altesaam 213 voertuie van e-taxi-operateurs beslag gelê. Nomafrench Mbombo van die DA sê e-taxi’s bied vir baie mense ‘n lewensvatbare alternatiewe bron van inkomste, […]
# RISE Mzansi vra vir ‘n sterk toesighoudende struktuur vir LUR’e vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake. Die minister, Velenkosini Hlabisa, het Donderdag sy departement se begroting van byna 400-miljard-rand in die Parlement ter tafel gelê. RISE Mzansi se leier, Songezo Zibi, sê benewens die nasionale belasting wat burgers betaal, word hulle ook deur munisipale […]
# Die Stad Tshwane sê hy neem kennis van ʼn boodskap wat tans op sosiale media die rondte doen en inwoners maan om die 4de Aanvullende Waardasierol tot die 2020-2025 Algemene Waardasierol te raadpleeg en besware te lug. Die inskrywing beweer ook verkeerdelik dat vorige besware weer ingedien kan word. Die onderburgemeester se woordvoerder, Zonke […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die nasionale departement van Openbare Werke en Infrastruktuur se oorhandiging van twee staatseiendomme in Malmesbury aan die provinsiale regering verwelkom. Die eiendomme sal aangewend word om mense te ondersteun wat van versteurings weens middelmisbruik herstel. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê die oorhandiging is ‘n bewys van hoe […]
# Die vakbond Numsa se Geslagstruktuur vra sy lede en personeel in alle streke om skenkings te maak vir die slagoffers van verlede maand se noodlottige oorstromings in die Oos-Kaap. Die oorstromings het 103 lewens in Mthatha en Butterworth geëis terwyl ses-duisend-869 huishoudings geraak en vierduisend-724 mense nog dakloos is. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle […]